Zimbabwiese dollar

20 Miljard (Engels: billion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2008
100 Biljoen (trillion) Zimbabwiese Dollar-noot uitgegee tydens hiperinflasie in 2009

Die Zimbabwiese dollar was vanaf 1980 tot 12 April 2009 die amptelike geldeenheid van Zimbabwe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search